Kom ‘ruil’ kle­re in Sand­ton

Beeld - - Sake -

Die was­poei­er S­kip borg dees­dae plaas­li­ke “po­pup­win­kels” waar vroue hul kle­re kan uit­ruil. Daar was een die af­ge­lo­pe maand in Sand­ton Ci­ty. Dit werk só: Mo­de­be­wus­te vroue re­gis­treer aan­lyn en neem dan kle­re wat uit die mo­de ge­raak het of hul­le nie meer dra nie na die win­kel. Daar word dit on­der­soek en ge­sor­teer vol­gens die ka­te­go­rieë High S­treet, P­re­mi­um en Luxu­ry. Hul­le kry daar­na kre­die­te wat hul­le aan an­der twee­de­hand­se kle­re kan be­stee. Min­ki van der West­hui­zen is ’n “am­bas­sa­deur” vir die ske­ma.

Min­ki van der West­hui­zen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.