Su­per­die­re reis

Beeld - - Sake -

Pick n Pay se nu­we Su­per A­ni­mals­ver­sa­mel­kaar­te gaan hul wei­vel­de uit­brei. Sea Mon­ster, die Kaap­se maat­skap­py wat die app ont­wik­kel het wat by die kaar­te pas, gaan nou soort­ge­ly­ke kaar­te vir Eu­ro­pe­se kli­ën­te in Por­tu­gal, S­pan­je en Po­le maak.

Die app, wat op sel­fo­ne af­ge­laai kan word, word ge­bruik om die kaar­te se in­lig­ting in te voer en na die die­re­ge­lui­de te luis­ter. El­ke weer­ga­we van die app word vir die spe­si­fie­ke land aan­ge­pas wat be­tref die taal, die­re wat spe­si­fiek daar voor­kom en die a­ni­ma­sie­in­houd.

Die eer­ste weer­ga­we van die app het in 2016 in Suid­A­fri­ka die lig ge­sien. Dit is meer as 200 000 keer af­ge­laai. Die twee­de weer­ga­we, wat in A­pril be­kend ge­stel is, het bin­ne drie we­ke 82 000 ge­brui­kers ge­had.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.