In sy­fers

Beeld - - Geklassifiseerd -

We­sens­ver­dien­ste styg met 16,8% tot R177,88 mil­joen. We­sens­ver­dien­ste per aan­deel styg met 17% tot 56c.

Geen tus­sen­tyd­se di­vi­dend is ver­klaar nie. In­kom­ste styg met 3% tot R5,09 mil­jard. Be­dryfs­wins styg met 11% tot R286 mil­joen.

Ver­dien­ste voor ren­te en be­las­ting (e­bit) styg met 11% tot R286 mil­joen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.