Pro12­ver­an­de­ring is ‘cha­o­ties en ’n skan­de’

Beeld - - Sport - Wa­le­son­li­ne.com

Die ‘op­knap­ping’ van die Pro12reeks, waar­aan die C­hee­tahs en Kings ver­moe­de­lik gaan deel­neem, raak cha­o­ties en stuur af op ’n ramp.

Dit is die mening van S­ha­ne Wil­li­ams, ’n voor­ma­li­ge Wal­lie­se vleu­el, wat be­weer die si­tu­a­sie sal af­rig­ters ont­se­nu en on­en der­steu­ners laat be­lang­stel­ling ver­loor.

Die Pro12-o­wer­he­de het reeds be­ves­tig twee Suid-A­fri­kaan­se span­ne, die C­hee­tahs en die Kings, kan moont­lik aan die reeks deel­neem, maar geen ver­de­re be­son­der­he­de is verskaf nie.

“Dis ’n groot ge­mors en ’n si­tu­a­sie wat die reeks reg­tig nie no­dig het nie.

“Ek on­der­steun die i­ni­si­a­tief om nu­we din­ge te pro­beer en nu­we span­ne te be­trek, maar die ma­nier waar­op die or­ga­ni­seer­ders dit doen is ’n skan­de. Wie is in be­heer hier­van?”

Wil­li­ams se groot­ste bron van frus­tra­sie is dat daar ’n maand voor die reeks se nu­we sei­soen nog nie wed­stryd be­pa­lings is nie.

Vol­gens Wil­li­ams sal hier­die toe­drag van sa­ke nie die spe­lers na­de­lig af­fek­teer nie, maar wel die af­rig­ters.

“Die af­rig­ters kan nie be­plan as hul­le nie weet teen wie hul­le gaan speel nie. Wed­strydb e­pa­lings is ver­al in die Pro12 van groot be­lang, om­dat ’n mens op ver­skil­len­de tye spe­lers aan hul na­si­o­na­le span­ne moet af­staan.”

Wil­li­ams voer ver­der aan on­der­steu­ners sal hul rug op die reeks draai as ge­volg van die uit­ge­rek­te on­se­ker­heid.

“Mo­der­ne sport is bie­tjie van ’n on­ge­dier­te om­dat die on­der­steu­ners en die te­le­vi­sie­maat­skap­py e die geld in­bring. Dit lyk eg­ter of die on­der­steu­ners die min­ste in ag ge­neem word.” –

S­ha­ne Wil­li­ams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.