Ki­wi’s brom steeds oor Son­ny Bill se straf

Beeld - - Sport -

Die All Blacks het nog nie vre­de ge­maak met hul bie­lie-sen­ter Son­ny Bill Wil­li­ams se lang skor­sing nie.

Wil­li­ams is vir vier wed­stry­de ge­skors ná ’n ge­vaar­li­ke duik­slag op An­tho­ny Watson ty­dens die twee­de toets van die reeks teen die B­rit­se en Ier­se Leeus in Ju­nie in Wel­ling­ton.

Nieu-See­land Rug­by het vroe­ër ge­vra dat ’n voor­sei­soen­se wed­stryd vir sy pro­vin­si­a­le span, Coun­ties Ma­nu­kau, en ’n in­ter­ne pro­vin­si­a­le proef­wed­stryd as die oor­bly­wen­de twee wed­stry­de in sy skor­sings­tyd moet tel.

’n Ge­reg­te­li­ke ko­mi­tee het be­vind dié wed­stry­de is nie be­te­ke­nis­vol ge­noeg nie.

“Ná deeg­li­ke oor­we­ging van die om­stan­dig­he­de het die tug­ko­mi­tee be­sluit Wil­li­ams se skor­sing sal duur tot op 19 Au­gus­tus,” het Wê­reld­rug­by, die sport se be­heer­lig­gaam, in ’n ver­kla­ring ge­sê.

Dit sal be­te­ken dat Wil­li­ams die All Blacks se eer­ste toet sin die Rug­by kam­pi­oen­skap op 19 Au­gus­tus in Syd­ney teen Aus­tra­lië sal mis­loop.

Wil­li­ams het hier­teen ge­ap­pel­leer. “Ons het die spe­le rens y ver­teen­woor­di­gers ge­kon­sul­teer en die ver­hoor vir Dins­dag­og­gend ge­ske­du­leer ,” het Wê­reld rug­by in ’n ver­kla­ring aan­ge­kon­dig.

Die ko­mi­tee wat Wil­li­ams se saak sal aan­hoor, be­staan uit Gra­e­me Mew (Ka­na­da), S­hao-Ing Wang (Sin­ga­poer) en die oud-S­pring­bok­vleu­el S­te­fan Ter­blan­che (Suid-A­fri­ka).

Die uit­slag van die ver­hoor, wat via vi­de­o­kon­fe­ren­sie sal plaas­vind, sal met­ter­tyd be­kend ge­maak word. – S­port­re­dak­sie

Son­ny Bill Wil­li­ams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.