Mur­ray ein­dig der­de in Ed­mon­ton­drie­kamp

Beeld - - Sport -

Die Suid­A­fri­kaan­se drie­kamp­at­leet Ri­chard Mur­ray moes Sa­ter­dag met die der­de plek te­vre­de wees op die Wê­reld­by­een­koms in Ed­mon­ton, Ka­na­da.

Sy tyd was 55 mi­nu­te en 6 se­kon­des.

Dit was die ses­de by­een­koms in die Wê­reld­reeks van ne­ge by­een­koms­te, wat van­jaar aan­ge­bied word.

Die S­pan­jaard Ma­rio Mo­la was eer­ste met ’n tyd van 54:51 dank­sy ’n ver­be­te na­el­loop oor die laas­te ki­lo­me­ter van die hard­loop­s­kof.

Die Aus­tra­li­ër Ja­ke Birt­w­his­t­le was twee­de in 55:01.

Mur­ray was nie­te­min te­vre­de met sy po­di­um­plek.

“Ek is ge­luk­kig, want dit was my der­de ag­ter­een­vol­gen­de na­week van deel­na­me,” het Mur­ray vol­gens die reeks se web­blad ge­sê.

“Dit was warm en die toe­stan­de was uit­da­gend.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.