Ko­mi­tee gaan ‘drin­gend praat’ oor Mut­ham­bi

Beeld - - Nuus - P­hil­da Es­sop

D­rin­gen­de ge­sprek­ke gaan in die par­le­men­tê­re por­te­feul­je­ko­mi­tee oor die staats­diens en ad­mi­nis­tra­sie ge­voer word oor be­we­rings dat Faith Mut­ham­bi, mi­nis­ter van dié de­par­te­ment, fa­mi­lie­le­de op staats­on­kos­te na Kaap­stad laat vlieg het.

Dr. Mak­ho­si K­ho­za, voor­sit­ter van dié por­te­feul­je­ko­mi­tee, het gis­ter dié be­sluit aan­ge­kon­dig ná ’n be­rig in die

Sun­day Ti­mes dat Mut­ham­bi in Mei van­jaar so­wat 30 fa­mi­lie­le­de teen so­wat R300 000 na die par­le­ment ge­vlieg het om haar be­gro­tings toe­spraak by te woon. On­der die fa­mi­lie­le­de was na be­we­ring haar ma, tan­te, sus­ter en seun.

In die­self­de be­rig is ook be­weer dat Mut­ham­bi glo Hlau­di Mot­soe­neng, voor­ma­li­ge be­dryfs­hoof van die SAUK, se 21-ja­ri­ge dog­ter – pas uit die u­ni­ver­si­teit – as ’n ad­mi­nis­tra­tie­we be­amp­te aan­ge­stel het.

Sy het glo ook ’n po­li­sie­kon sta­bel, met geen ter­si­ê­re op­lei­ding nie, as haar per­soon­li­ke as­sis­tent aan­ge­stel. Al­bei aan­stel­lings is glo ge­doen son­der om die voor­ge­skre­we pro­se­du­re daar­voor te volg.

K­ho­za sê in die ver­kla­ring sy het met kom­mer ken­nis ge­neem van die be­rig.

Faith Mut­ham­bi

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.