Bloem­hoë ver­kla weens ri­ool­pro­ble­me

Beeld - - Nuus -

Die DA in Bloem­fon­tein het Vry­dag ’n straf­reg­te­li­ke klag by die Bains­vlei-po­li­sie­kan­toor in Bloem­fon­tein in­ge­dien teen adv. Tan­ki­so Mea, stads­be­stuur­der.

Lui­dens die klag­staat ver­suim hy om aan­dag aan die Ro­se­stad se ri­ool­stel­sel te gee. In die klag­staat word 33 ri­ool­lek­ka­sies ver­meld, maar vol­gens die DA sal ’n by­ko­men­de lys dit tot 50 op­skuif.

Die DA het vol­gens Har­die Vi­viers, DA-kou­kus­lei­er, ook al in Sep­tem­ber 2015 ’n klag by die Groen S­ker­pi­oe­ne van die de­par­te­ment wa­ter en sa­ni­ta­sie in­ge­dien oor Man­gaung se ri­ool­kri­sis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.