Bly weg as le­ke voor­skryf

Beeld - - Kommentaar -

Piet S­teyn, Fai­r­land As kol­le­ga gaan my hart uit na die gi­ne­ko­loog Da­nie van der Walt en sy ge­sin. Om 11 jaar lank met ’n straf­reg­te­li­ke ge­ding saam te leef is siel­kun­di­ge fol­te­ring wat reeds as ’n ver­sag­ten­de om­stan­dig­heid be­hoort te tel.

Die land­dros Mar­le­ne G­rey­ven­stein se von­nis (na­dat vak­kun­di­ges hom on­skul­dig be­vind het) is ab­surd.

Van der Walt is nie ’n be­drei­ging vir die sa­me­le­wing nie. Waar­om hom dan weg­vat uit die sa­me­le­wing? Die pa­si­ënt se ma be­hoort eer­der ge­pak te word. Van der Walt se groot fout was om die ver­ant­woor­de­lik­heid te aan­vaar na­dat die pa­si­ënt en haar fa­mi­lie aan hom voor­ge­skryf het wat om te doen.

Ek hoop dis ’n rig­lyn vir ons al­mal: Ont­trek jou as jy on­werk­ba­re voor­skrif­te van le­ke kry. Die ge­vol­ge is jou­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.