Maak gou vol!

Beeld - - Sake -

Net ’n her­in­ne­ring dat brand­stof in Suid­A­fri­ka mô­re­og­gend kort ná mid­der­nag met 19c per li­ter duur­der word.

Die­sel se groot­han­del­pry­se styg met 29c per li­ter.

95­ok­taan­pe­trol aan die kus kos dan R12,56 per li­ter en in Gau­teng R 13,05. Groot­han­del­die­sel met’ n swa­el in­houd van 0,05% kos dan R10,87 aan die kus en R11,26 in Gau­teng.

Vloei­ba­re pe­tro­le­um­gas kos voort­aan R20,93 per ki­lo­gram in Gau­teng en R19,04 aan die kus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.