Meer oor mo­sie van wan­troue

Beeld - - Voorblad -

Par­le­ments­le­de (LP’s) sal op 8 Au­gus­tus in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring stem oor die mo­sie van wan­troue teen pres. Ja­cob Zu­ma.

Die s­pea­ker van die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring, Ba­le­ka M­be­te, moet nog sê of die stem­me­ry in die ge­heim sal wees of nie. Die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof het nie vir haar ’n keer­da­tum ge­gee waar­op sy haar be­sluit be­kend moet maak nie.

Dié hof het in sy uit­spraak op 22 Ju­nie ge­sê dat M­be­te die dis­kre­sie het om te be­sluit of daar in die ge­heim of o­pen­lik ge­stem moet word.

Die be­sluit mag eg­ter nie ar­bi­trêr wees nie, maar moet die toets van ra­si­o­na­li­teit kan slaag.

News24 en O­penUp het ’n app ont­wik­kel wat Suid-A­fri­ka­ners in staat stel om met par­le­ments­le­de in ver­bin­ding te tree om vir hul­le te sê hoe om te stem.

’n Ver­stom­men­de 98% van men­se wat bood­skap­pe aan LP’s ge­stuur het, het ge­vra dat hul­le die wantrouemosie teen Zu­ma moet steun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.