Fu­tu­reSA se be­sker­mers help só in Zu­ma­ver­set

Beeld - - Nuus -

Die be­sker­mers van Fu­tu­re South A­fri­ca (Fu­tu­reSA) gaan “lei­ding en by­stand verskaf” aan or­ga­ni­sa­sies on­der sy sam­breel om hul­le teen staat­skaping te ver­set en pres. Ja­cob Zu­ma uit die kus­sings te lig.

Die be­sker­mers sal on­der­steun word deur ’n stuur­ko­mi­tee van ver­teen­woor­di­gers van groe­pe wat by die ont­staan van Fu­tu­reSA en ’n bre­ër raad van or­ga­ni­sa­sies be­trok­ke was.

Die or­ga­ni­sa­sie het ná sy stig­ting Maan­dag ge­vra dat Suid-A­fri­ka­ners op ver­skil­len­de ma­nie­re po­gings steun om die mo­sie van wan­troue in Zu­ma op 8 Au­gus­tus in die par­le­ment te laat slaag, soos om hul huis­lig­te op die aand van 7 Au­gus­tus van 20:00 vir ’n uur lank af te s­ka­kel.

Die be­sker­mers sluit in S­hei­la Si­su­lu, Ma­vuso M­si­mang, Z­we­lin­zi­ma Va­vi, Bru­ce For­dy­ce, S­hau­kat Fa­kie, Way­ne Du­ve­na­ge, Cas Coo­va­dia, Syd­ney Mu­fa­ma­di, Sip­ho Pi­ty­a­na en Zac Ya­coob.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.