Hoop ver­rys uit Bfn­stad­saal se ru­ï­nes

Beeld - - Nuus -

Hoop het ver­rys uit die ru­ï­nes van die Bloem­fon­tein­se stad­saal toe ’n groep be­sorg­de Vry­staat­se ar­gi­tek­te self na die ska­de gaan kyk het – pre­sies 40 dae ná die ver­woes­ten­de brand wat skok­gol­we deur die land ge­stuur het.

S­ta­ken­de mu­ni­si­pa­le wer­kers het die ge­bou aan die brand ge­steek.

Su­nil Po­ken, ar­gi­tek van die Man­gaung-me­tro, sê ’n groep be­kom­mer­de le­de van die Vry­staat­streek van die Suid-A­fri­kaan­se In­s­ti­tuut vir Ar­gi­tek­te het vir ’n be­ge­lei­de toer by die stad­saal by­een­ge­kom. Po­ken sê hy het aan die ar­gi­tek­te ge­sê dat die saal moont­lik meer spe­si­aal vir die in­wo­ners van die me­tro was as e­ni­ge an­der ge­bou in Bloem­fon­tein en dat die her­bou daar­van op ’n spe­si­a­le wy­se han­teer moet word.

Hy stel voor dat ’n be­stuurs­ko­mi­tee wat be­staan uit pro­fes­si­o­ne­le ar­gi­tek­te en le­de van die Er­fe­nis­ko­mi­tee saam­ge­stel moet word.

“Hul­le sal ook help om deur die oor­bly­wen­de stuk­ke in die stad­saal te sif so­dat i­tems van waar­de wat nog be­hou kan word, uit­ge­haal kan word vir her­ge­bruik in die re­stou­ra­sie­pro­ses. Hul­le sal selfs die gro­ter ge­meen­skap van Bloem­fon­tein be­trok­ke wil maak om dié ge­skied­kun­di­ge leg­kaart weer saam te stel.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.