Broer skryf ’n boek oor Joost van der West­hui­zen

Beeld - - Nuus -

Joost van der West­hui­zen se broer, Pie­ter, het ’n boek oor die ont­sla­pe S­pring­bok-held ge­skryf.

Die boek sal eers­daags op die rak­ke ver­skyn.

Car­pe Diem gee die boek uit.

Joost het op 6 Fe­bru­a­rie van­jaar sy stryd teen mo­tor­neu­ron­siek­te ver­loor.

Hy was 45 jaar oud. ’n Ge­denk­diens is op 10 Fe­bru­a­rie op Lof­tus Vers­veld in P­re­to­ria ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.