Só kan SA glo­rie van 1994 her­win

Beeld - - Kommentaar - Hen­ry Jef­freys

Toe Suid-A­fri­ka op 27 A­pril 1994 sy bui­ging as die wê­reld se jong­ste de­mo­kra­sie ge­maak het, was daar blyd­skap en op­ge­won­den­heid die wê­reld oor.

Die land is toe be­skou as ’n po­li­tie­ke won­der­werk en ’n voor­beeld vir die res van A­fri­ka. En met oud­pres. Nel­son Man­de­la aan die spits, het die deu­re van ’n eens ge­slo­te en vy­an­di­ge wê­reld weer ge­o­pen.

Dees­dae, met pres. Ja­cob Zu­ma aan die spits, lyk dít al­les na ’n ster wat ver­skiet het. Man­de­la se vi­sie het in ’n nag­mer­rie ont­aard en Suid-A­fri­ka is nie meer die wê­reld se guns­te­ling-won­der­werk-land nie.

F­ree­dom Hou­se, die A­me­ri­kaan­se nie-re­ge­rings­or­ga­ni­sa­sie wat die stand van de­mo­kra­sie wê­reld­wyd mo­ni­tor, het Suid-A­fri­ka in sy 2016-ver­slag op ’n lys van lan­de ge­plaas wat vir de­mo­kra­tie­se ag­ter­uit­gang dop­ge­hou moet word. Zu­ma en sy ver­hou­ding met die Gup­tas is een van die re­des wat aan­ge­voer word.

In die ver­slag word on­der meer ver­wys na Zu­ma se ve­le skan­des, wat on­der­my­nend vir die ANC se re­pu­ta­sie is en tot die ANC se te­rug­slae in die plaas­li­ke ver­kie­sing van 2016 by­ge­dra het.

Lui­dens die ver­slag is daar toe­ne­men­de wê­reld­wye ag­ter­uit­gang in die de­mo­kra­sie. Nie eens A­me­ri­ka word ge­spaar nie, en die rol van C­hi­na en Rus­land kom ook in die soek­lig as by­dra­end tot die ag­ter­uit­gang.

Daar word ge­wys op twee ge­va­re vir die de­mo­kra­sie, toe­ne­men­de po­pu­lis­me en ou­to­kra­sie. Ver­al po­pu­lis­me is ste­wig op die to­neel en beïnvloed selfs die ge­ves­tig­de We­ster­se de­mo­kra­sieë.

Pres. Do­nald Trump kan be­skou word as ’n na­si­o­na­lis­tie­se po­pu­lis, en die be­sluit van B­rit­se kie­sers om die Eu­ro­pe­se U­nie te ver­laat, as ’n uit­druk­king van na­si­o­na­lis­tie­se po­pu­lis­me.

In Suid-A­fri­ka maak Ju­li­us Ma­le­ma en sy EFF groot op­gang en word toe­ne­mend as ’n al­ter­na­tief vir die ANC en an­der po­li­tie­ke groe­pe­rin­ge ge­sien. Maar Ma­le­ma en die EFF is niks an­ders as be­we­se po­pu­lis­te nie.

Dit is ui­ter­aard die kie­sers se be­sluit of die land aan hul­le toe­ver­trou moet word, maar dink baie mooi voor daar­die be­sluit ge­neem word.

Kan Suid-A­fri­ka ooit weer die glo­rie van 1994 her­win?

Dit is moont­lik, ja, maar mak­lik sal dit nie wees nie.

Man­de­la se lei­er­skap was in 1994 die groot­ste fak­tor in die re­la­tief suk­ses­vol­le oor­gang van a­part­heid na de­mo­kra­sie. Man­de­la was e­nig in sy soort en dit sal on­reg­ver­dig wees om van ie­mand an­ders te ver­wag om pre­sies soos hy te wees.

Daar word ge­sê dat oud­pres. T­ha­bo M­be­ki dit moei­lik en selfs frus­tre­rend ge­vind het om Man­de­la se skoe­ne te pro­beer vol­staan. Die uit­da­ging is nie om nés Man­de­la te wees nie, maar om die waar­des waar­voor hy ge­staan het, sig­baar na te streef.

Ek wil wed dat Suid-A­fri­ka­ners goed sal re­a­geer op ie­mand wat sig­baar daar­na streef om soos Man­de­la te lei. Hy het goed daar­in ge­slaag om sy re­to­riek bo dié van die ANC s’n te ver­hef.

Die ANC sou by­voor­beeld nooit op eie stoom na Ora­nia ge­gaan het om tee by Bet­sie Ver­woerd te drink nie. Man­de­la het en só die soort voor­beeld ge­stel wat baie ka­me­ra­de in die ANC waar­skyn­lik as ver­raad be­skou het.

Dus, Cy­ril Ra­map­ho­sa, N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni-Zu­ma, Lin­di­we Si­su­lu, Jeff Ra­de­be, Ba­le­ka M­be­te en Z­we­li Mk­hi­ze, jul­le hoef Man­de­la nie te her­skep nie. Volg net sy voor­beeld en leer uit sy on­be­ris­pe­li­ke na­la­ten­skap.

Doen dit en gee Suid-A­fri­ka weer ’n kans om sy naam in ere te stel so­dat ons weer trots ons plek tus­sen die wê­reld se voor­ste en voor­beel­dig­ste de­mo­kra­sieë kan in­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.