Dit gaan oor stan­daar­de, nie kleur

Beeld - - Kommentaar - Sa­rel My­burgh, P­re­to­ria­Tui­ne

Ek het prof. Jo­han­nes Fro­ne­man se ar­ti­kel “Moe­nie blaam aan kleur kop­pel nie” in­te­res­sant ge­vind. Prof. Fro­ne­man is ’n ge­re­spek­teer­de a­ka­de­mi­kus en ek be­twy­fel nie sy be­kwaam­heid nie.

Die ar­gu­ment is vir my baie sim­plis­ties. Kor­rup­sie word tog deur al­le ras­se ge­pleeg en in al­le lan­de.

Dis mos nie nuus nie. Dit wil vir my voor­kom as­of die skry­wer op ’n an­der pla­neet woon. Die paar voor­beel­de wat ge­noem word, is om van te huil. Daar moet tog se­ker­lik ge­kyk word na die om­vang van dit wat tans in Suid-A­fri­ka ge­beur. Dit gaan juis oor die ver­skil in stan­daar­de. Is dit ver­keerd om te vra dat ho­ë­ge­hal­te-, be­we­se stan­daar­de ge­hand­haaf word? Kom ons los Suid-A­fri­ka uit – en kyk net na die res van A­fri­ka.

Is dit die stan­daar­de wat u hier wil sien? Is dit dan ver­keerd om te dink “. . . soos die mees­te wit men­se dink”?

Mis­kien moet u net die ar­ti­kels van swart kom­men­ta­tors, soos by­voor­beeld P­rin­ce Mas­he­le, ook lees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.