Gee Zu­ma en kie am­nes­tie

Beeld - - Kommentaar - Ja­bu, ’n ANC­lid, Dur­ban

Vol­gens AP het Bra­si­lië se sen­tra­le bank vier bank­re­ke­nin­ge ge­vries wat aan Luiz Iná­cio Lu­la da Sil­va, die voor­ma­li­ge Bra­si­li­aan­se staats­pre­si­dent, be­hoort het.

Die voor­ma­li­ge p­re­si­dent is ver­le­de maand skul­dig be­vind aan klag­te van kor­rup­sie en geld­was­se­ry.

Tal­le se­ni­or staats­amp­te­na­re en sa­ke­men­se is ook by die on­der­soek van meer as $3 mil­jard be­trek.

Hy is tot tien jaar tronk­straf ge­von­nis, maar is tans vry ter­wyl sy ap­pél­hof­saak aan die gang is.

Ek dink Suid-A­fri­ka moet pres. Ja­cob Zu­ma en die Gup­ta-“mi­nis­ters” am­nes­tie gee eer­der as om te pro­beer om hul­le te ver­volg, soos Bra­si­lië met hul voor­ma­li­ge p­re­si­dent ge­doen het.

Dit sal net ten guns­te wees van ’n vre­de­vol­le oor­ska­ke­ling na die Ra­map­ho­sa-era.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.