Na­la­ti­ge me­di­ci moet ge­straf word

Beeld - - Kommentaar - J.C. S­mith, P­re­to­ria

My ma is in 1975 oor­le­de as ge­volg van ’n gi­ne­ko­loog se na­la­tig­heid in ’n o­pe­ra­sie. Toe sy in die hos­pi­taal oor­le­de is, was die gi­ne­ko­loog skoon­veld.

Hy het haar nooit ná die o­pe­ra­sie be­soek nie. Sy kol­le­ga het haar een keer ’n kort ruk­kie be­soek. Hy het bin­ne vier dae ’n re­ke­ning ge­stuur. Toe my pa in ’n brief vra wat die oor­saak van my ma se dood was, is die brief aan hom te­rug­ge­stuur.

Die Raad vir Ge­sond­heids­be­roe­pe van Suid-A­fri­ka het nooit my pa se na­vrae be­ant­woord nie en hy is ’n paar maan­de ná my ma oor­le­de.

Land­dros G­rey­ven­stein, jy het ’n goeie von­nis ge­le­wer.

Straf na­la­ti­ge me­di­ci.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.