Gi­ne­ko­loog se von­nis is g’n ge­pas

Beeld - - Kommentaar - Ro­bert, Van­der­bijl­park

Ek ver­wys na land­dros Mar­le­ne G­rey­ven­stein se uit­spraak in die saak teen dr. Da­nie van der Walt en sy von­nis.

Sy sê Van der Walt het geen be­rou ge­toon in die ver­hoor nie. Moet ’n me­die­se spe­si­a­lis be­rou toon net om ’n land­dros te be­ïn­druk? Dít na­dat sy pa­si­ënt se ma sy raad ge­min­ag en haar dog­ter toe te ster­we ge­kom het.

Hoe­kom word hy tot vyf jaar tronk­straf ge­von­nis? Sou ge­meen­skaps­diens nie ge­pas­ter ge­wees het nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.