Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

V

Ek wil weet of Jackie Gro­bler, die skry­wer van Oor ber­ge en da­le, ’n draai by Pel­grims­rus ge­maak het. Ek het Gert van der West­hui­zen se re­sen­sie oor die boek ge­lees. Daar is am­per niks van ons er­fe­nis daar oor nie. Ek het die dor­pie A­pril van­jaar be­soek; dit was so hart­seer. Die ou ker­kie dien nou as ’n slaap­plek en die be­graaf­plaas lyk soos ’n rom­mel­hoop.

V

O nee, hoe kan leer­lin­ge nie die reg­te “goed” ge­leer word wat hul voor­be­rei vir u­ni­ver­si­teit nie? As on­der­wy­sers op­hou om pun­te aan te pas tot­dat die leer­lin­ge slaag, pleks daar­van om hul­le te­rug te hou, sal daar geld wees vir stu­den­te wat dit wel ver­dien om te stu­deer so­dat hul­le ook tot die land se ont­wik­ke­ling kan by­dra.

V

Jeff Be­zos van A­ma­zon het van­dees­week Bill Ga­tes van Mi­cro­soft ver­by­ge­steek as die ryk­ste mens op aar­de. Pres. Ja­cob Zu­ma het lank­al Al Ca­po­ne ver­by­ge­steek as die groot­ste ram­pok­ker wat tot nog toe ge­leef het.

V

Jack­son Mt­hem­bu en die ka­bi­net ver­teen­woor­dig die siel van die ANC se kor­rup­tes. Sy drei­ge­men­te teen die­ge­ne wat die mo­sie van wan­troue gaan steun, is ram­pok­ker­ag­tig. Is dit die ANC se ein­de?

V

Geen e­ko­no­mie­se kon­gres sal help voor­dat die ANC sy be­leid ver­an­der nie. E­ko­no­mie­se doel­wit­te sal nie be­haal word ter­wyl sa­ke­men­se as vy­an­de be­stem­pel word nie.

V

Ek wil graag aan die men­se wat Son­dag vir my mid­dag­e­te by Ba­o­bab in Won­der­boom Juncti­on, P­re­to­ria, be­taal het hart­lik dan­kie sê. Ek was uit die veld ge­slaan en be­sef nou daar is nog so­veel goed­heid oor in hier­die wê­reld. Se­ën vir jul­le.

V

Hoe­veel meer mil­joe­ne ran­de wil Pick n Pay se aan­deel­hou­ers nog maak? As hul­le nie eens ’n or­dent­li­ke le­we kan lei met al hul mil­joe­ne nie, hoe moet die 3 500 men­se en hul af­hank­li­kes wat hul­le uit diens gaan stel, oor­leef? Jul­le kan niks saam­vat die dag wan­neer jul­le sterf nie. Dis ’n skan­de.

V

Land­dros Mar­le­ne G­rey­ven­stein het be­slis nie Sa­lo­mo se wys­heid ge­toon met die uit­spraak teen dr. Da­nie van der Walt nie.

V

Keith Ar­low, die on­der­wy­ser van St. John’s Col­le­ge, se ras­sis­tie­se op­mer­kings is le­wens­lank in­ge­prent in die ge­heue van die kin­ders (swart en wit) wat dit moes aan­hoor. Om kin­ders te krenk, is mak­lik. Om hul­le op te bou, verg baie meer van ’n on­der­wy­ser. V Gaan MTN sy kli­ën­te ver­goed vir die geld wat hy on­reg­ma­tig laat af­trek het vir die hef­fing op sy bre­ë­band­da­ta? Dit moet mil­joe­ne wees wat hy in die sak ge­steek het.

V

In Bloem­fon­tein kla die DA die stads­ho­ës aan oor ri­o­le­ring. In Mook­g­op­hong swyg die DA soos die graf, al stroom die ri­ool­vuil in die stra­te af.

V

Ger­hard Ver­doorn, jy gaan prag­tig met A­fri­kaans om. Ek voel, ruik en proe jou be­skry­wing van jou na­tuur.

V V

D­ries, hier by ons ruk die ha­di­das se ge­tal­le nou hand­uit. Die pro­bleem is, hul­le laat nie net ve­re en spo­re ag­ter waar hul­le gaan nie.

V

D­ries Ter­blan­che se sto­rie van die ha­di­da het my dag ge­maak.

Koe­s­ter maar Ger­hard Ver­doorn se prag­ti­ge, ryk pro­sa oor die na­tuur ter­wyl jy kan. ’n Mens weet nie of jou klein­kin­ders een­dag die ge­leent­heid sal kry om die na­tuur te be­leef soos hy dit

V

Jo­han Ac­ker­mann moes die S­pring­bok­ke se af­rig­ter ge­wees het. Daar ver­loor ons rugby nog ’n goeie moont­li­ke S­pring­bok­af­rig­ter as ge­volg van trans­for­ma­sie.

V

En daar be­wys George van El­do­rai­gne hy bly in ’n spro­kies­wê­reld. Die Bul­le is nê­rens nie en ja­loe­sie bly maar ’n le­li­ke ding.

V

Die Leeu­stut Ja­c­ques van Rooy­en is ’n bul wat ’n S­paan­se ma­ta­dor skep. Ek dink ons moet hom Rooi­bul van Rooy­en noem.

V

My bloed is blou, maar Sa­ter­dag is ek ’n Leeu! Sterk­te!

V

Sa­ter­dag kom daar ’n twee­in­een­lek­ker­te vir rug­by­lief­heb­bers: ’n Su­per­eind­stryd en ’n S­pring­bok­ke­teen­All Blacks­wed­stryd, al­les ver­pak in net 80 mi­nu­te.

V

Ek het al die he­le Leeu­span ont­moet en dit is die ne­de­rig­ste klomp ou­ens. Die Leeus ver­teen­woor­dig nie net hul rug­by­u­nie dié Sa­ter­dag nie, maar ook die land.

’n Ha­di­da in ak­sie.

Ja­c­ques v. Rooy­en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.