Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

As jy dus jou ga­we na die al­taar toe bring en dit jou daar by­val dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou ga­we daar by die al­taar en gaan maak eers vre­de met jou broer en kom dan en bring jou ga­we. – Matt. 5:23, 24

“He­re, hoe­veel keer moet ek my broer ver­ge­we as hy iets ver­keerds teen my doen? Selfs se­we keer?” Je­sus ant­woord hom: “Ek sê vir jou, nie se­we keer nie maar selfs se­wen­tig maal se­we keer.” – Matt. 18:21, 22

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.