Di­wa­li laat De Beers se ver­ko­pe blink

Beeld - - Sake -

Die Hin­doe­fees Di­wa­li het by­ge­dra tot die toe­na­me in di­a­mant­ver­ko­pe in De Beers se ses­de ver­koop­si­klus van die jaar.

Hy het $572 mil­joen in dié si­klus ver­dien, 8,3% meer as in die ses­de ver­koop­si­klus in 2016 en 5,7% meer as in van­jaar se vyf­de ver­koop­si­klus.

Bru­ce C­le­a­ver, uit­voe­ren­de hoof van De Beers, sê Di­wa­li­aan­ko­pe word ge­woon­lik in die se­wen­de ver­koop­si­klus ge­maak, maar die fees is van­jaar vroe­ër, op 19 Ok­to­ber.

Ko­pers moet die on­ge­slyp­te di­a­man­te be­tyds aan­skaf om dit ge­slyp te kry vir die fees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.