M­cIl­roy se bes­te vriend dra vir eers sy sak

Beeld - - Sport -

Rory M­cIl­roy se bes­te vriend sal as sy jog­gie diens doen in van­dees­week se B­rid­ges­to­ne In­vi­ta­ti­o­nal­toer­nooi na­dat hy s­kie­lik sy ja­re lan­ge jog­gie, JP Fit­z­ge­rald, die trek­pas ge­gee het.

M­cIl­roy het nog nie op ’n per­ma­nen­te plaas­ver­van­ger vir Fit­z­ge­rald be­sluit nie, maar sy goeie vriend Har­ry Di­a­mond sal die taak dié week ver­rig, as­ook by vol­gen­de week se PGA­kam­pi­oen­skap.

Dié ver­ras­sen­de stap kom slegs ’n week na­dat M­cIl­roy er­ken het dat Fit­z­ge­rald, sy jog­gie van ne­ge jaar, hom met ’n paar kras woor­de weer op stryk help kry het in die B­rit­se Ope by Roy­al Birk­da­le.

Die Noord­Ier se be­stuur­span sê hy sal van­dag op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie voor die aan­vang van die B­rid­ges­to­ne­toer­nooi vrae oor die kwes­sie be­ant­woord.

Di­a­mond het as ju­ni­or saam met M­cIl­roy vir Ul­ster ge­speel. – Sport24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.