Sri Lan­ka se krie­ket­kap­tein reg vir twee­de toets

Beeld - - Sport -

Sri Lan­ka se krie­ket­kap­tein, Di­nesh C­han­di­mal, is in die groep van 16 spe­lers vir die twee­de toets teen In­dië wat mô­re in Co­lom­bo be­gin, in­ge­sluit.

C­han­di­mal (27) het weens long­ont­ste­king die eer­ste toets, op die Gal­le, wat In­dië met 304 lo­pies ge­wen het, mis­ge­loop.

A­se­la Gu­na­rat­ne gaan weens ’n ge­breek­te duim nie kan speel nie.

Sy plek word deur La­hi­ru T­hi­ri­man­ ne, wat in Ju­nie 2016 die laas­te keer in ’n toets ge­speel het, in­ge­neem.

Die snel­bou­ler Su­ran­ga Lak­mal is weens rug­pro­ble­me ook nie in die groep in­ge­sluit nie.

Die draai­bal­bou­ler Laks­han San­da­kan, wat die eer­ste toets mis­ge­loop het, be­vind hom weer in die groep. Ran­ga­na He­rath, wat weens ’n vin­ger­be­se­ring nie in die laas­te kolf­beurt kon kolf nie, is in die groep be­hou. – Reuters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.