Húl­le het glo ban­de met Gup­tas

Beeld - - Voorblad -

Sy gly

Kim Da­vids het glo be­noe­mings vir raads­le­de vir staatsin­ti­tei­te di­rek van die Gup­tas of hul ven­no­te ge­kry en was ge­reeld met hul­le in kon­tak, het a­maB­hun­ga­ne en S­cor­pio be­rig.

Da­vids het Sa­lim Es­sa, ’n Gup­ta­sa­ke­ven­noot, glo in 2015 per e­pos ge­na­der om ’n sag­te­wa­re­op­lei­dings­kur­sus vir Die­go Ma­teus, haar aan­staan­de man, in In­dië te borg.

Sy is in De­sem­ber 2015 glo op die Gup­tas se kos­te na Du­bai en is daar in ’n luuk­se ho­tel ge­huis­ves.

Hul­le bly Mo­se­ben­zi

Z­wa­ne (regs bo), mi­nis­ter van mi­ne­ra­le bron­ne, het as LUR in die Vry­staat die Gup­tas glo ge­help om hul han­de op ’n melk­plaas van mil­joe­ne ran­de te kry. Die Gup­tas het glo vir Des van

Rooy­en (regs onder) se reis en sy ver­blyf in ’n luuk­se ho­tel in Du­bai be­taal kort na­dat hy in De­sem­ber 2015 as mi­nis­ter aan­ge­stel is, maar hy het glo ge­lieg daar­oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.