Per­fek­te twee­pas van sty­le

Beeld - - Nuus - AJ Op­per­man

Bal­let en mo­der­ne dans vorm ’n per­fek­te twee­pas in die uit­da­gen­de dan­s­pro­duk­sie Big Ci­ty, Big D­re­ams, wat in die Jo­burg­te­a­ter in Braam­fon­tein aan­ge­bied word.

Die re­gis­seur Fi­o­na Ram­say be­skryf dié saam­snoer van krag­te tus­sen Jo­burg Bal­let, Mo­ving in­to Dan­ce Mop­ha­tong (MIDM) en Vuy­a­ni Dan­ce T­he­a­t­re (VDT), d­rie uit­een­lo­pen­de dans­ge­sel­skap­pe, as ’n groot leer­kur­we en sy sê die dan­sers het baie by me­kaar ge­leer.

“Ons het ver­ken en ont­dek – geen­een van ons kon voor­sien in wat­ter rig­ting die pro­duk­sie sou be­weeg nie.”

Vyf le­de elk van MIDM en VDT en tien le­de van Jo­burg Bal­let tree op. Sun­ny­boy Mo­tau (MIDM), S­han­non Glo­ver (Jo­burg Bal­let) en Lu­lu Mlan­ge­ni (VDT) is die d­rie cho­re­o­gra­we.

Be­ne­wens die re­gie het Ram­say ook die teks ge­skryf.

“Dit is ’n lief­des­ver­haal, hoe­wel dit nie so be­gin het nie. ’n Jong man (ver­tolk deur Eu­ge­ne Mashi­a­ne) kom met op­ti­mis­me in Jo­han­nes­burg aan. Hy is vol self­ver­troue dat hy ’n suk­ses van sy loop­baan in die sa­ke­wê­reld gaan maak, maar dan ont­dek hy on­ver­wags die wê­reld van dans en is be­to­wer. Sy paaie kruis ook met dié van ’n bal­le­ri­na,” ver­tel Ram­say.

Sy wou hê tal­le dans­gen­res moet in die pro­duk­sie ver­teen­woor­dig word.

“Dit was ’n aan­pas­sing om uit ’n bal­let­hoek ge­woond te raak aan ’n kon­tem­po­rê­re A­fri­ka-styl. Die dans is be­lang­rik om­dat ons die sto­rie met ons ly­we ver­tel. Ons is al­mal uit ons ge­mak­so­ne, maar dit is ten goe­de. Ek sien uit na die op­tre­des.”

■ Sa­ter­dag en Son­dag om 15:00 en Vry­dag om 19:30. Kaart­jies kos R180 tot R450. Be­spreek by Web­tic­kets.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.