Ja­ni Al­lan is ’n woord­to­we­naar

Beeld - - Kommentaar - Ru­li­ne de Bruyn, Van­wyks­vlei, Noord­Kaap

Die to­we­naar van woor­de in joer­na­lis­tiek is vir se­ker Ja­ni Al­lan.

Vuur­warm.

As jy in die 1980’s in die fleur van jou le­we was, het hier­die flam­bo­jan­te co­lum­nist van Sun­day Ti­mes jou heel­waar­skyn­lik ook met haar ru­brie­ke ver­maak.

Teen die 1990’s was sy op TV en haar naam op die lip­pe van me­ni­ge.

In die 2000’s het Ja­ni Con­fi­den­ti­al/Me­moirs ver­skyn. Hier­die boek moet jy lees voor­dat sy ge­oor­deel of be­oor­deel kan word.

Ma­re­li­ze Bar­nard trek in­lig­ting van Ja­ni se Fa­ce­book­blad af om haar “pe­na­rie” op bl. 3 van gis­ter se Beeld aan le­sers op te dis.

Is dit ’n voor­beeld van swak joer­na­lis­tiek?

An­der­syds: Dan­kie, Ma­re­li­ze, dit plaas Ja­ni Al­lan weer in die nuus en ho­pe­lik gaan die dol­lars in­rol by GoFun­dMe!

“The most lo­ve I got, was t­hat from stran­gers.”

Dit was die woor­de van Ma­ri­lyn Mon­roe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.