Om die graf van my taal

Beeld - - Kommentaar - T­heo van der Mer­we, Con­stan­ti­a­park, P­re­to­ria

’n Ge­dig­gie vir Jo­hann van der West­hui­zen soos hy Sa­ter­dag in Beeld ver­soek het:

Wes­sie vra ’n ge­dig

aan die ein­de van sy be­rig.

A­fri­kaans, o hart­staal in jou is ek mens dink, bid en vry ek. Par­ty wil jou ver­trap te­rug­dwing na die kom­buis.

Moet haar nie ver­skraal “re­a­li­teit” of “werk­lik­heid” vol­gens HAT om’t ewe. Ra­ka is in die kraal om ons aan die dwaal soos ver­raad.

In sy groot­se Ko­me­die walg Dan­te aan ver­raad s­tuur skul­di­ges na die hel.

Vir lo­ja­le ver­set en oop ge­sprek daar­voor is ek wel, maar nie vir dans en hup­pel

om die graf van my taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.