Kla ma ook aan weens dié sterf­te

Beeld - - Kommentaar - Oom Jan, P­re­to­ria

Ek ver­wys na land­dros Mar­le­ne G­rey­ven­stein se von­nis in die saak teen dr. Danie van der Walt. Dis dui­de­lik dat die land­dros die guns van die oor­le­de­ne se fa­mi­lie wou wen met die von­nis­op­leg­ging. Dit is ’n skan­de!

Van der Walt het hul­le ge­waar­sku oor die ge­va­re van ’n nor­ma­le ge­boor­te, maar hul­le wou nie luis­ter nie.

Die oor­le­de­ne se ma het daar­op aan­ge­dring dat sy nor­maal kraam. Die ma be­hoort van moord aan­ge­kla te word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.