Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e met die naam en p­lek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

V Ek hoop reg­tig dat die he­le land op 7 Au­gus­tus hul lig­te gaan af­sit om vir Zu­ma te wys hy het die land van die lig na nag ge­lei. Ons gaan. – Ben, Mid­del­burg

V Faith Mut­ham­bi moe­nie net die geld te­rug­be­taal nie, sy moet ook straf­reg­te­lik aan­ge­kla word. – John, Al­ber­ton V Be­soek reg­ters plaas­moord­to­ne­le? – Cal­la, Pot­chef­stroom V S­tuur ras­sis­te soos die “doods­kis­2” reg­uit tronk toe! – Frans, Roo­de­poort

V As die SAUK Hlau­di Mot­soe­neng nie straf­reg­te­lik laat ver­volg nie, moet po­li­tie­ke par­tye en bur­ger­li­ke or­ga­ni­sa­sies hom aan­kla. Hoe kan hy vry rond­loop? – DB

V As ek die A­fri­ka­ner se ge­sind­heid, doen en la­te en uit­la­tings ga­de­slaan in hier­die land, dink ek al hoe meer aan wat Bey­ers Nau­dé ge­sê het: Daar sal ’n dag kom dat die swart man soos een man teen die wit man sal op­staan. Daar­die dag sal dit i­ka­bod wees met ons. Ons sal moet a­dapt or die! – Nic, Brum­me­ria V ’n Vrou as pre­si­dent sal din­ge reg­ruk. – Ma­rie

V Prag­ti­ge fo­to’s van Hen­nie en Ja­co­bu! Iet­sie po­si­tiefs en goeds. Moeg vir al die ge­kla, moord en po­li­tiek. – Wil­ma, Mid­del­burg

V Volks­wa­gen se TV­ad­ver­ten­sie met die klein dog­ter­tjie in die mos­terd­kleu­ri­ge trui­tjie is baie ou­lik. Dit sit ’n glim­lag op my ge­sig el­ke keer as ek daar­na kyk. Dit maak my dag. – J.M. Wey­ers, Gars­fon­tein V O­god is meer an­ti­Chris­te­lik in ’n oor­we­gend his­to­ries Chris­te­li­ke land as an­ti­ge­loof. – Darth­Va­der­Mer­we

V Die ANC­lid Ja­bu vra am­nes­tie vir JZ en Gup­ta­mi­nis­ters. Goed dan, ons vra die vry­la­ting van alle wit po­li­tie­ke ge­van­ge­nes en ’n volk­staat. – Ro­bert, Cen­tu­ri­on V A­tul dink se­ker die pu­bliek is dom! – Ko­bus

V Die don­kie is toe ’n won­der­li­ke ding. Ek meen hul keu­se van voer­tuig is on­be­ris­pe­lik en dan moet ook hul i­ni­si­a­tief deeg­lik in be­re­ke­ning ge­bring word as hul­le aan­ge­kla word van mo­tor­dief­stal. – Ras­sie

V Hoe meer die pry­se van drank en si­ga­ret­te ver­hoog, hoe meer men­se wend hul­le na on­wet­ti­ge mid­dels waar­van die in­houd nie ge­toets is nie. – Le­ser, Pa­rys V F­op­nuus is niks an­ders as ’n eu­fe­mis­me vir lieg­sto­ries nie. – An­sie, Kru­gers­dorp

V Piet S­teyn, ek het nie Ju­li­us Ma­le­ma se ti­ra­de oor pri­va­te sko­le ge­lees nie, maar vra vir hom waar sy seun skool­gaan. In die pri­va­te skool Cur­ro Heu­wel­kruin, net bui­te Po­lo­kwa­ne. – GK op Hdt V Ek stem saam met Piet S­teyn oor die gi­ne­ko­loog se von­nis. Won­der of som­mi­ge amp­te­na­re moont­lik be­vor­de­ring sal kry. – Ge­or­ge, Wit­bank/eMa­lahle­ni

V Ons as mo­tor­wag­te by Pick n Pay se Ma­de­lief­sen­trum word reg­tig sleg be­han­del. Ons be­taal om daar te werk, maar dan word ons son­der re­de ge­skors. Kor­rup­sie sal nooit ge­keer word nie. – T­hi­nus, P­re­to­ria

V Hoe­kom is dit so dat die ti­tel dok­ter of pro­fes­sor ge­reeld bo­aan briewe en SMS’e ver­skyn? Dis tog die brief­skry­wer se sie­ning van ’n saak wat tel. Wat­ter funk­sie het die be­ti­te­ling? Dalk so ’n bie­tjie spog? – JAP, Mid­del­burg

V Ai, Ger­hard Ver­doorn. Jou woor­de laaf my siel. Hou aan skryf met jou won­der­li­ke uit­sig op die le­we. – Ju­dy S­mith, P­re­to­ria

V Ger­hard Ver­doorn se skryf­werk laaf el­ke week my siel (ek ver­wys na sy ru­briek Dins­dag 01.08). On­langs kui­er my 17­ja­ri­ge klein­dog­ter by my en ek gee haar Ger­hard se ru­briek om te lees. Aan­dag­tig lees sy, kyk op, sug diep en sê: “S­joe, Ou­ma, ek het nie ge­weet A­fri­kaans kan so mooi wees nie!” – Ka­rin, Wit­ri­vier

V Ek ge­niet Yo­lan­da D­rey­er se ru­brie­ke. Sy is im­mers be­le­se en spreek tot jou. (Soos die ont­sla­pe Fer­di­nand Deist ge­doen het). – Da­vid, We­st­de­ne

V D­ries Ter­blan­che, ek gee el­ke dag vir so­wat 25 ha­di­das kos op my ag­ter­ste gras­perk. Hul­le kan maar raas, want dit be­te­ken daar’s le­we daar bui­te. – Ina Young

V Ki­wi’s, waar­om kla jul­le oor Ja­co Pey­per wat Sa­ter­dag in die eind­stryd blaas? Om­dat jul­le hom nie kan “om­koop” nie? Speel die rug­by waar­aan jul­le ge­woond is. Die bes­te span sal wen. – Dup V Dis nie net die Ki­wi’s wat mor oor Ja­co Pey­per nie, ek ook. – SDJ, P­re­to­ria

V Die Ki­wi’s het re­de om te kerm ná sy geel­kaart­ fout teen die Hur­ri­ca­nes.

Hoe kan ’n Suid­A­fri­kaan­se skeids­reg­ter die fluit­jie blaas wan­neer ons in die eind­stryd speel? Vra net. – He­ster V Uit­speel­wed­stry­de be­hoort deur neu­tra­le skeids­reg­ters ge­han­teer te word. Dit sal par­ty­dig­heid uit­ska­kel. Die i­de­aal sou ge­wees het dat die Su­per­eind­stryd deur ’n Aus­tra­lie­se skeids­reg­ter be­heer word. – Pet­to, Al­ber­ton

V Ja­co Pey­per is ’n s­lim pro­ku­reur en ’n s­lim skeids­reg­ter, so ge­luk aan die Leeus – jul­le sal wen. – Ar­bie­ter V Ek bly al ’n jaar in ’n ho­tel na­dat my vrou my ge­los het. Lek­ker­ste tyd van my le­we! – Ma­rio V Ge­bot­ter­de eend oor die ko­le is die bes­te. – Ma­nie

Ja­co Pey­per

A­tul Gup­ta

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.