Re­spek vir dood én le­we

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

“Laat die dooi­es hul­le eie dooi­es be­gra­we.”

Dit is se­ker­lik een van Je­sus se mees reg­uit uit­spra­ke. Hy sê dit aan ’n voor­ne­men­de dis­si­pel wat eers sy pa moet gaan be­gra­we.

Ek won­der hoe men­se van­dag sal reageer as ie­mand dit in soort­ge­ly­ke om­stan­dig­he­de vir hul­le sou sê. Ek hoor im­mers hoe om­ge­krap raak men­se om­dat daar nie meer ge­noeg re­spek vir die dooi­es is nie. Nie­mand staan blyk­baar meer stil as ’n stoet ver­by­gaan nie.

Hoe­wel Je­sus se reg­uit woord ons nie ont­hef van re­spek vir die dood en al die hart­seer wat hier­mee ge­paard­gaan nie, wil Hy nie hê ons moet die dood oor­be­klem­toon ten kos­te van die le­we nie.

Ons eer­ste roe­ping is om vir God te leef, dan sal die dood nie ’n vrees of pro­bleem wees nie. Dit help veel ons trek van die pad af vir ’n lyk­stoet, maar ons be­wys nooit die­self­de re­spek aan le­wen­des om ons nie.

Kom ons doen die een son­der om die an­der na te laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.