Som­mer twee ou sto­ries

Beeld - - Middelblad -

Twee ou sto­rie­tjies met ’n va­ri­a­sie van­dees­week. Eers is dit Chris­ti van Dull­stroom wat ge­hoor het van ’n ma­sjien wat die FBI in die VSA ont­werp het om die­we te vang. Hy vang toe 40 die­we in ’n half­uur en in som­mi­ge lan­de tot 200 ’n uur. In Suid­A­fri­ka is die ma­sjien bin­ne ’n half­uur ge­steel. Cor­rie Ma­rais van Kemp­ton Park be­weer die Fran­se Rug­by­u­nie het daar­teen be­swaar aan­ge­te­ken om ooit weer op Lof­tus te speel, want span­ne met blou truie wen nooit daar nie.

Chris­ti en Cor­rie, dan­kie vir die glim­lag in moei­li­ke tye. Jul Beeld S­pe­le­tjies­boek is in die pos. S­tuur ge­rus by­dra­es na lood@beeld.com of SMS na 45571 met die woord Lood voor­aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.