IMF­doel­stel­lings

Beeld - - Middelblad -

Die In­ter­na­si­o­na­le Mo­ne­tê­re Fonds (IMF) is in 1945 deur 44 lan­de op ’n kon­fe­ren­sie van die Ver­e­nig­de Na­sies in B­ret­ton Woods in die VSA ge­stig.

Die oor­spronk­li­ke doel was om ’n raam­werk vir e­ko­no­mie­se sa­me­wer­king te skep wat ’n her­ha­ling van die Groot De­pres­sie van die 1930’s kan keer.

Dees­dae is 189 lan­de lid van die IMF. Hul­le dra vol­gens ’n kwo­ta­stel­sel tot die IMF se fonds by.

Die IMF se ver­naam­ste oog­merk is die sta­bi­li­teit van die in­ter­na­si­o­na­le mo­ne­tê­re stel­sel.

Lan­de wat erns­ti­ge e­ko­no­mie­se pro­ble­me er­vaar, kan geld by die IMF leen.

Ver­le­de jaar het die IMF $668 mil­jard in die fonds ge­had.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.