Per­so­ne van die Week

Beeld - - Middelblad -

RAAKVATTER: Le­setja K­ga­ny­a­go, pre­si­dent van die Re­ser­we­bank. Hy het LP’s in sy voor­leg­ging in die par­le­ment goed laat ver­staan dat hy gaan aan­hou veg om die on­af­hank­lik­heid van die Re­ser­we­bank.

NAT VADOEK: Ju­li­us Ma­le­ma. Net wan­neer ’n mens dink hy be­gin die land se po­li­tie­ke di­na­mi­ka ver­staan, be­ge­we hy hom weer in haat­spraak en aan­hit­sing. Nee wat, só het hy nie ’n rol te speel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.