Wat be­taal bui­te­lan­ders?

Beeld - - Sake -

Om­dat die rand heel­wat ster­ker is as ’n jaar ge­le­de, kos dit bui­te­lan­ders meer om ei­en­dom in Suid­A­fri­ka te koop.

Die sty­gings is eg­ter min­der skerp as in Ju­nie van­jaar.

In dol­lar­waar­de is Suid­A­fri­kaan­se ei­en­dom ge­mid­deld 12,7% duur­der as ’n jaar ge­le­de (ver­ge­le­ke met 20,4% in Ju­nie).

In eu­ro­waar­de is ei­en­dom 8,9% duur­der (ook 20,4% in Ju­nie).

In pond­waar­de is ei­en­dom 14,3% duur­der (33,6% in Ju­nie).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.