Ney­mar is sok­ker se nu­we duur­ste spe­ler

Beeld - - Sport - (fo­to). Wet

Staan op­sy, Paul Pog­ba, sok­ker het ’n nu­we duur­ste spe­ler tot nog toe en sy naam is Ney­mar

Reu­ters be­rig die Fran­se sok­ker­klub Pa­ris Saint Ger­main (PSG) het ’n as­tro­no­mie­se €222 mil­joen (so­wat R3,48 mil­jard) op­ge­dok om dié Bra­si­li­aan­se sok­ker­ster by Bar­ce­lo­na te koop. Bar­ce­lo­na het die 25­ja­ri­ge Ney­mar in 2013 vir €88,2 mil­joen (R1,3 mil­jard) by die Bra­si­li­aan­se klub San­tos ge­koop. Man­ches­ter U­ni­ted was voor­heen die klub wat die mees­te tot nog toe vir ’n spe­ler be­taal het toe hy Pog­ba van Ju­ven­tus vir €105 mil­joen (R1,6 mil­jard) ge­koop het. – Fran­cois de

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.