Mi­cha­el Hooper is Wal­la­bies se nu­we kap­tein

Beeld - - Sport -

Die flank Mi­cha­el Hooper ver­vang S­te­phen Moo­re as kap­tein van die Wal­la­bies na­dat die ve­te­raan­ha­ker be­sluit het om die lei­sels neer te lê voor­dat hy toets­rug­by aan die ein­de van die sei­soen vaar­wel toe­roep.

Hooper se eer­ste uit­da­ging is om die span in twee ag­ter­een­vol­gen­de toet­se teen die All Blacks in die Rug­by­kam­pi­oen­skap aan te voer.

Die blit­si­ge los­voor­spe­ler het die span voor­heen in 2014 aan­ge­voer toe Moo­re be­seer was.

“Dit is ’n groot eer om hier­die rol aan te pak. Ek het baie by S­te­phen ge­leer. Dis baie waar­de­vol vir die span en vir my dat hy die vol­gen­de vier maan­de aan­bly,” sê Hooper.

On­danks sy aan­stel­ling as kap­tein, gaan Hooper vo­ren­toe hard moet werk om die be­gin­span te haal, met Da­vid Po­cock wat aan­staan­de sei­soen van sab­bats­ver­lof te­rug­keer.

– Reu­ters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.