Te­ken gee be­te­ke­nis

Beeld - - Briewe - Ri­aan van Ee­den, Mon­te Vis­ta

So rond­om die vleis­braai­vuur raak dit gou dui­de­lik, onder ons vrien­de en ken­nis­se, hoe ge­wild die ver­ha­le van al die ou voer­tuie in Mo­tors is.

Ty­dens ’n toer ’n paar jaar ge­le­de deur Na­mi­bië het ek ve­le fo­to’s van ou wrak­ke ge­neem. Toe byt die gog­ga my en ek be­gin van hul­le te­ken. Ek sou nog­al graag wou weet of daar an­der le­sers is wat ook be­lang­stel in dié so­ge­naam­de mo­tor­kuns.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.