Ding mee om Mo­tor­fiets van Jaar

Beeld - - Knormoer -

Die 16 fi­na­lis­te in van­jaar se Mo­tor­fiets van die

-kHoRm. pe­ti­sie is p2a01s b e- kend ge­maak met ’n goeie m eAnRgsDelE­van toer-, spor­ten dub­bel­doel­fiet­se wat die kort­lys van­jaar ge­haal het (sien kas­sie).

Die 16 fiet­se sal mô­re en Sa­ter­dag deur ’n pa­neel joer­na­lis­te ge­toets en be­oor­deel word, waar­na die wen­ner Maan­dag­aand by ’n glans­ge­leent­heid in Jo­han­nes­burg aan­ge­kon­dig sal word.

Ver­le­de jaar se wen­ner, die T­ri­umph Thrux­ton R, was ’n iet­wat on­be­ken­de fiets maar het wel die ge­wild­heid van die so­ge­naam­de café ra­cer-ti­pe

a1a tT­fiSe tTsREgNoDLeI­dNEop­ge­so2m01. Van­jaar be­hoort dit veel eer­der ’n meer kon­ven­si­o­ne­le fiets te wees wat met die lou­e­re sal weg­stap. Die kort­lys sluit d­rie sport-, vier dub­bel­doe­lers, d­rie naak­te, twee sport­toe­ren twee toer­fiet­se in. Daar is ook twee fiet­se met ’n klein slag­vo­lu­me.

In­te­res­san­te in­slui­tings is Har­ley-Da­vid­son se 750 S­treet Rod (sy In­die­se fiets, pleks van sy ge­wo­ne aan­bod van toer­fiet­se) en die In­di­an S­cout. Ka­wa­sa­ki se Ver­sys, die Ja­pan- se groep se dub­bel­doel­fiets, word as ’n ge­vaar­li­ke bui­te­perd be­skou wat met die ti­tel kan weg­stap.

Die In­di­an S­cout 60 bied ’n heer­li­ke Har­ley­ti­pe re­tro­voor­koms met sy vet wie­le, swart spe­ke en weg­lê­hand­vat­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.