‘An­di­le se ‘Mo­le­fe­tjor’

Beeld - - Nuus -

Die ra­di­ka­le or­ga­ni­sa­sie Black First Land First (BLF) se lei­er, An­di­le Mngx­i­ta­ma, is gis­ter toe­gang tot die saam­trek van The Gat­her­ing in Kaap­stad ge­wei­er. Hy en ’n paar vol­ge­lin­ge het ’n groot bo­haai op­ge­skop. Vol­gens Dai­ly Ma­ve­rick het Mngx­i­ta­ma by die sen­trum op­ge­daag in ’n rooi Au­di wat aan B­ri­an Mo­le­fe, voor­ma­li­ge hoof van E­s­kom, be­hoort.

Fo­to: DAI­LY MA­VE­RICK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.