I­van en Don­na­lee ver­loof

AKTEURS ’N PAAR­TJIE Ja­woord glo in Mei in Ne­der­land ge­vra

Beeld - - Nuus - Ja­na B­rey­ten­bach ■ Lees die vol­le­di­ge ar­ti­kel op sa­rie.com.

Ná ja­re van be­spie­ge­ling oor hoe in­tiem die ver­hou­ding tus­sen I­van Bo­tha en Don­na­lee Ro­berts is, het dié paar­tjie nou be­ves­tig dat hul­le ver­loof is.

Hul­le het die nuus eks­klu­sief met Sa­rie ge­deel.

Die t­wee is se­dert No­vem­ber 2016 amp­te­lik in ’n ver­hou­ding en het in Mei in Ne­der­land ver­loof ge­raak.

Sa­rie be­rig die t­wee het die lo­ket­tref­fers Pad na jou hart (2014) en Vir al­tyd (2016) saam ge­skryf.

“Nie net het hul­le die draai­boek ge­skryf nie, dié t­wee het ook die hoof­rol­le ver­tolk en die rol­pren­te ver­vaar­dig,” be­rig Sa­rie.

Ver­skeie po­gings om met Ro­berts te praat, was on­suk­ses­vol. Sy het nie op op­roe­pe of SMS’e ge­re­a­geer nie.

Die hu­we­lik sal al­bei se twee­de wees.

Ro­berts het op 14 No­vem­ber 2013 be­kend ge­maak dat sy en Ger­ber S­try­dom, ’n suk­ses­vol­le sa­ke­man, gaan skei.

Bo­tha was toe al meer as ’n jaar lank van die ak­tri­se Cis­ke Kru­ger, ster van Bak­gat en Ge­troud met rug­by, ge­skei.

S­try­dom het in Maart 2015 met Mi­net­te S­chee­pers ge­trou.

Fo­to: JACO MARAIS

I­van Bo­tha en Don­na­lee Ro­berts saam in Beurt­krag, wat op die Woord­fees in S­tel­len­bosch op­ge­voer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.