10111­werk­ne­mers be­gin weer staak

Beeld - - Nuus -

Werk­ne­mers by 10111-in­bel­sen­trums het gis­ter weer be­gin staak, sê die Suid-A­fri­kaan­se po­li­sie­vak­bond Sa­pu.

Die vak­bond doen ’n be­roep op le­de van die South A­fri­can Fe­de­ra­ti­on of Tra­de U­ni­ons (Saf­tu) om hul­le by die land­wye sta­king oor sa­la­ris­se vir o­pe­ra­teurs by dié sen­trums aan te sluit as geen vor­de­ring teen 11 Au­gus­tus ge­maak word nie.

Os­car S­kom­me­re, hoof­se­kre­ta­ris van Sa­pu, doen ’n be­roep op bur­ger­li­ke werk­ne­mers in die Suid-A­fri­kaan­se Po­li­sie­diens om hul kol­le­gas in die op­roep­sen­trums te steun in hul stryd om be­ter ver­goe­ding.

Die sta­king is t­wee we­ke ge­le­de ty­de­lik op­ge­hef na­dat die par­tye oor­een­ge­kom het om die be­mid­de­lings pro­ses sy­gang te laat gaan. Sa­pu het Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie, ge­vra om in te gryp, maar niks het ge­beur nie.

S­kom­me­re het Woens­dag in Jo­han­nes­burg aan ver­slag­ge­wers ge­sê die o­pe­ra­teurs dring aan op be­ter sa­la­ris­se en bil­li­ke ar­beids­prak­ty­ke.

Hoe­wel dié men­se die be­sig­ste in­bel­sen­trums be­man, ver­dien hul­le die swak­ste sa­la­ris­se.

Z­we­lin­zi­ma Va­vi, hoof­se­kre­ta­ris van Saf­tu, sê dit is on­aan­vaar­baar dat po­li­sie­le­de wat nie op­ge­lei is om die 10111-in­bel­sen­trums te be­man nie die werk moet doen ter­wyl die sta­king aan die gang is.

S­kom­me­re be­skul­dig die po­li­sie­vak­bond Pop­cru daar­van dat hy die on­der­han­de­lin­ge ver­traag. Vol­gens hom vra ver­teen­woor­di­gers van Pop­cru dat on­der­han­de­lin­ge uit­ge­stel word tot­dat hul­le te­rug is uit die VSA.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.