Po­li­sie­vrou in plas bloed by huis ge­vind

Beeld - - Nuus -

Die po­li­sie in M­pu­ma­lan­ga is op soek na die moor­de­naar van ’n po­li­sie­be­amp­te wat Woens­dag­og­gend in ’n plas bloed by haar huis na­by K­wag­ga­fon­tein ge­vind is.

Sers. Flo­ra h Ji­a­na (37) was ver­bon­de aan die K wa M h lan­ga-po­li­sie­kan­toor se voer­tuig mis­daad een­heid.

B rig. Le­o­nard Hla­thi, pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê Ji­a­na se kol­le­gas het om­streeks 07:30 ’n a­no­nie­me op­roep ont­vang dat sy by haar huis ver­moor is.

Haar kol­le­gas het gaan on­der­soek in­stel en op haar lyk af­ge­kom. Sy is ge­skiet.

Haar diens­pis­tool en haar voer­tuig, ’n blou Kia Rio met die re­gis­tra­sie­nom­mer HST 805 MP, word ver­mis.

Hla­thi sê die po­li­sie soek na ene Hap­py N­di­si­na. E­nig­een met in­lig­ting oor waar N­di­si­na hom be­vind of wat Ji­a­na se voer­tuig sien, word ge­vra om lt.kol. Gla­dys Mahlan­gu by 082 372 2131 te bel.

■ In K­waZu­lu-Na­tal is konst. No­buk­ho­si M­si­man­ga (39) en haar man, T­ha­bo (47), Dins­dag bui­te hul huis in Draai­hoek, P­les­sis­la­er, ver­moor.

B­rig. Jay Naic­ker, po­li­sie­woord­voer­der, sê die eg­paar is om­streeks 21:00 ge­skiet. Hul dog­ter het die sko­te ge­hoor en op hul ly­ke af­ge­kom.

Die mo­tief vir die moord was teen druk­tyd nog on­be­kend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.