Ro­wers bind boer vas, steel wa­pens

Beeld - - Nuus -

Vier ge­wa­pen­de mans het Neels van Ton­der, wat na­by Ven­ters­dorp in Noord­wes boer, gis­ter­og­gend be­roof.

Die ro­wers het hom om­streeks 10:00 in sy kom­buis oor­val en sy han­de vas­ge­bind. Hul­le wou die kluis se sleu­tel hê, sê lt.kol. Pe­lo­no­mi Mak au, po­li­sie­woord­voer­der in Noord­wes. Hul­le het vyf vuur­wa­pens, waar­on­der ’n pis­tool, geld en sel­fo­ne ge­steel.

Die vier het met hul wit dub­bel­ka­juit bak­kie weg­ge­kom en was gis­ter­mid­dag nog soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.