Ge­kwes­te ANC leer dalk re­spek

Beeld - - Kommentaar - Ra­pu­le Ta­ba­ne ■ Ra­pu­le Ta­ba­ne is po­li­tie­ke re­dak­teur van Ci­ty P­ress.

Ek het die uit­slae van Woens­dag se tus­sen­ver­kie­sing s ge­volg waar­in die ANC sy drie wy­ke en die DA sy t­wee wy­ke be­hou het.

In we­se het niks ver­an­der nie. Dit be­ves­tig my oor­tui­ging dat dit nie mak­lik vir die op­po­si­sie­par­tye gaan wees om die ANC som­mer­so uit die kus­sings te lig nie. Hul­le sal baie meer moet doen as tans.

Dit was gis­ter, 3 Au­gus­tus, pre­sies ’n jaar se­dert die laas­te plaas­li­ke ver­kie­sing, waar­in die op­po­si­sie­par­tye tal­le ge­skok het toe hul­le deur mid­del van ’n ko­a­li­sie be­heer oor drie me­tro­ra­de ge­neem het – Jo­han­nes­burg, Tshwa­ne (P­re­to­ria) en Nel­son Man­de­la­baai (Port E­li­za­beth).

Ons het ver­le­de jaar ge­sien wat moont­lik is. Dit is dui­de­lik dat die DA en die EFF nie af­son­der­lik be­heer van die re­ge­ring van die ANC sal kan af­neem nie. Hul­le is in­di­vi­du­eel te swak daar­voor, on­danks hul aan­spra­ke tot die teen­deel.

On­danks voor­spel­lings van Ju­li­us Ma­le­ma, EFF-lei­er, dat dié par­ty in 2019 51% van die stem­me gaan ver­o­wer, het die EFF skaars ’n duik in die tus­sen­ver­kie­sing s ge­maak.

Die EFF groei dalk, maar nie in die ver­eis­te tem­po nie.

Die­self­de geld die DA, wat dik­wels sy eie steun deur bit­ter, ras­ver­wan­te ge­veg­te on­der­myn.

Maar daar is reeds be­wys hul­le kan deur ’n ma­te van sa­me­wer­king vir ’n groot ver­ras­sing in die land sorg. Die ANC is be­wus daar­van. Z­we­li Mk­hi­ze, sy te­sou­rier-ge­ne­raal, het on­langs ge­waar­sku dat die par­ty die mag in 2019 sal ver­loor as die ver­skil­len­de fak­sies nie gou hul ver­skil­le by­lê nie.

Ui­ter­aard het nie al die ko­a­li­sies van die DA en die EFF be­houe ge­bly nie. In Mo­ga­le Ci­ty (Kru­gers­dorp) het die EFF-raads­le­de, wat na be­we­ring om­ge­koop is, saam­ge­sweer om die DA-bur­ge­mees­ter te ont­se­tel. La­ter het hul­le die ANC-bur­ge­mees­ter ge­help om die mag te be­kom en die be­gro­ting aan­vaar te kry, stry­dig met hul na­si­o­na­le op­drag­te. Die EFF doen nou tug­stap­pe teen hul­le.

Na­si­o­naal het die EFF al­les in die stryd ge­werp om die ANC te ver­ne­der en ver­swak. Dit is hoe­kom ek twy­fel of hy dit e­nig­sins sal oor­weeg om na die ANC te­rug te keer. Sy nuut­ge­von­de ge­wild­heid is te dan­ke aan sy e­ner­gie­ke uit­da­ging van die re­ge­ren­de par­ty.

Selfs na­dat Ma­le­ma ge­dreig het dat hy DA-metro’s sou laat in­een­stort deur sy steun te ont­trek as die DA nie streng op­tree teen He­len Zil­le, voor­ma­li­ge DA-lei­er, weens haar twiets waar­in sy ko­lo­ni­a­lis­me ge­prys het nie, was dit dui­de­lik dit was blo­te po­li­tie­ke­ry en dat hy nooit voor­ne­mens was om sy drei­ge­ment uit te voer nie.

Die pro­jek om van die ANC ont­slae te raak, was baie gro­ter as e­ni­ge ego.

’n Mens sou ge­hoop het die blo­te moont­lik­heid van mags­ver­lies sou die ANC ge­dwing het om ’n be­ter weg in te slaan.

Dit het nie, al re­ken Ma­le ma die on­lang­se po­gings o mop na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee­ver­ga­de­ring s van pres. Ja­cob Zu­ma ont­slae te raak, was ’n reg­streek­se ge­volg van die ver­lies van die re­ge­ren­de par­ty se be­heer oor die drie groot metro’s.

Myns in­siens is dit kor­rek dat die re­ge­ren­de par­ty moet funk­si­o­neer in om­stan­dig­he­de waar­in hy daar­van be­wus is dat hy die mag te e­ni­ger tyd kan af­staan. Dan sal hy dalk ’n ma­te van re­spek vir die kie­sers be­gin wys. Dit sal trou­ens selfs be­ter wees as hy in­der­waar­heid be­heer oor die re­ge­rings­hef bo­me ver­loor om­dat hy te self­vol­daan ge­raak het. Die ANC kort ’n wek­roep.

Die ko­a­li­sie be­staan nog net ’n jaar lank, maar dit hou tal­le moont­lik­he­de in wat die ge­skie­de­nis van hier­die land nog vir ’n lang tyd kan om­vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.