A­fri­ka­ners, leer uit Jood­se volks­moord

Beeld - - Kommentaar - Hen­nie Bar­nard, Kemp­ton Park

Ek skryf uit Hon­ga­rye na­dat ek be­wus ge­word het van die raak­pun­te tus­sen die hui­di­ge A­fri­ka­ner si­tu­a­sie en die 1944-’45- Jood­se si­tu­a­sie in hier­die land. Hoe­wel dit des­tyds an­der na­me ge­had het, het die Duit­sers se aan­slag teen die Jo­de be­gin deur hul­le te mar­gi­na­li­seer met werk­re­ser­ve­ring, kwo­tas, be­per­kings om grond te be­sit, noem maar op.

Baie Jo­de het die te­kens ge­sien en net soos baie A­fri­ka­ners ge­ë­mi­greer. Maar die groot­ste groep het bly voort­leef as­of niks ver­an­der het nie. Hul­le het bloot el­ke hou op die ken­ne­bak ge­vat son­der om ak­tief te keer. Die hou­ding het ge­lei tot die Jood­se volks­moord. A­fri­ka­ners be­hoort uit die ge­skie­de­nis te leer dat niks­doen nie vir die Jo­de ge­werk het nie.

Ons moet wei­er dat daar aan ons taal, kul­tuur en grond ge­vat word.

Ons moet op­tog­te in ons dor­pe re­ël teen plaas­moor­de. Ons moet die wê­reld laat weet dat ons vol­kie nie vir die res van SuidA­fri­ka ’n be­drei­ging in­hou nie. Ons moet op­staan oor kwes­sies waar­oor ons net om die vleis­braai­vu­re kla.

Dié skoe­ne op die oe­wer van die Do­nau­ri­vier in Boe­da­pest ge­denk die Hon­gaar­se Jo­de wat ver­moor is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.