Ko­lo­ni­a­lis­te dink hul­le doen goed

Beeld - - Kommentaar - I­zak Bergh, Mar­chand

Deur die eeue heen is baie ver­keer­de din­ge ge­doen om­dat die oor­tre­ders ge­glo het hul op­tre­de is reg en aan­vaar­baar. B­rit­se ko­lo­ni­a­lis­te soos Ce­cil John R­ho­des het ge­glo dat B­rit­tan­je be­ter in s­taat was om die Nu­we Wê­reld te ko­lo­ni­seer en te re­geer as die Eu­ro­pe­se sta­te. B­rit­se heer­skap­py sou die ko­lo­nies ont­wik­kel tot voor­deel van al hul men­se.

Dit was lof­waar­dig, maar eint­lik wou die ver­o­we­raars die ko­lo­nies ont­gin tot hul eie voor­deel, wat hul­le ook ge­doen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.