Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

V

Dis ’n goeie i­dee om op 7 Au­gus­tus jou lig­te af te ska­kel uit pro­tes teen Zu­ma. By ons sal dit on­no­dig wees om ons lig­te af te ska­kel, want ons het ge­woon­lik snags krag­on­der­bre­kings.

V

Ek gaan som­mer Maan­dag vir die he­le dag my lig­te af­ska­kel in so­li­da­ri­teit met die mo­sie van wan­troue in Zu­ma.

V

A­tul Gup­ta meen Bell Pot­tin­ger is ’n ge­loof­waar­di­ge maat­skap­py. Wat be­te­ken dit? Een hand op die By­bel en die an­der in die staats­kas?

V

Ek sien par­ty men­se hoef net om ver­sko­ning te vra vir hul ras­sis­tie­se uit­la­tings, maar an­der kry boe­tes van hon­derd­dui­sen­de ran­de.

V

Wié be­skerm die NVG se S­haun A­bra­hams? Of is hy die be­sker­mer van die Gup­ta­gan­se wat die goue ei­ers lê?

V

Ek weet van tal­le pen­si­oe­na­ris­se wat pen­si­oe­ne ont­vang van die oor­se­se lan­de waar hul­le voor­heen ge­werk en ge­woon het en ook Sas­sa­pen­si­oe­ne trek. Is dit toe­laat­baar? Hier­die pen­si­oe­na­ris­se spog ook dat hul­le geen be­las­ting op hul oor­se­se pen­si­oe­ne be­taal nie. Hul­le het ook t­wee pas­poor­te – een van die oor­se­se land en een van Suid­A­fri­ka. – J. Wey­ers, Gars­fon­tein

V

Ek wil net weet wat ek moet doen na­dat Ge­ne­ral Mo­tors C­hev­ro­let aan die land ont­trek het. Ek het vir my ’n nu­we C­hev­ro­let Cap­ti­va teen R440 000 ge­koop. Wat is sy boek­waar­de nou? Daar is tal­le men­se soos ek wat sit met ’n groot klomp skuld, maar nou is daar nie ’n mark vir hier­die ge­bruik­te mo­tors nie.

V

Pa­me­la Da­we­ti se dood laat my dink aan my skoon­seun, wat ja­re ge­le­de ge­lo­cum het. ’n Vrou wou in haar 22ste week van swan­ger­skap ’n a­bor­sie hê. Hy het ge­wei­er. Hy moes daar­die nag vir haar fa­mi­lie weg­kruip in sy kom­buis­kas om­dat hul­le die plek om­sin­gel het. Sy mo­tor is ge­plun­der en hy het doods­drei­ge­men­te ge­kry. Hy werk nou al ja­re in Aus­tra­lië.

V

Ek stem saam met J.C. S­mith van P­re­to­ria. Land­dros G­rey­ven­stein se uit­spraak is 100% kor­rek. Moet jy net om­dat jy ’n dok­ter is ver­ge­we word vir na­la­tig­heid en daar­mee weg­kom? In die ver­le­de, lyk dit my, het dok­ters ’n klein boe­te ge­kry. Tronk­straf sal al­le dok­ters t­wee keer laat dink dat pa­si­ën­te ook men­se is.

V

Wat voer Ina Young haar 25 ha­di­das? Ek hoop nie dis mie­lies nie.

V

Ek woon in Lynn­wood, P­re­to­ria. By my woon ’n ha­di­da­ge­sin, die ma, pa en et­li­ke kin­ders. Hier­die vo­ëls broei el­ke jaar in ons wit­stink­hout­boom. Hul­le maak ons klok­slag 06:15 wak­ker. Al­mal in ons huis is dus be­tyds vir hul dag­ta­ke. Geen slak of wurm kry my plan­te in die han­de nie.

V

Ons dog­ter is ’n pe­di­a­trie­se on­ko­loog. Sy het drie jaar in Van­cou­ver, Ka­na­da, ge­werk waar sy waar­de­vol­le on­der­vin­ding op­ge­doen het. Ons staats­hos­pi­ta­le stel eg­ter nie be­lang om haar ’n pos aan te bied nie. Dit is skan­de­lik!

V

On­der­duims­heid en ge­me­ne men­se wat daar­mee weg­kom, is tans ’n deur­lo­pen­de te­ma in A­fri­kaan­se se­pies. Is dit reg­tig no­dig, in ag ge­no­me die tyd waar­in ons ons tans be­vind?

V

Hoe­kom sê al­mal vir A­mor so sleg om­dat sy veg vir wat haar toe­kom? Dit was Joost wat eg­breuk ge­pleeg het, dwelms ge­bruik het en sy vrou be­drieg het. Ek is jam­mer hy’s oor­le­de en ek be­sef hy het baie ge­ly, maar A­mor het ook ge­ly. S­terk­te!

V

Ek stem saam met En­kel­toe­ris. As ’n en­kel­lo­pen­de reis ek dik­wels saam met my ge­trou­de vrien­de. Ek be­taal meer vir my ver­blyf, al ge­bruik ek net een bed, een bad wa­ter en een kop­pie kof­fie! Soos jy te­reg sê, hier­die be­gin­sel word ook op skeep­vaar­te toe­ge­pas. Die Pre­mier Class­trein bied da­rem waar­de vir geld. Ek en my ge­trou­de vrien­de be­taal elk pre­sies die­self­de en ek het my eie pri­va­te en­kel slaap ge­rie­we.

VVer­le­de jaar het ’n Ki­wi­skeids­reg­ter in die eind­stryd ge­blaas tus­sen die Leeus en die Hur­ri­ca­nes en nie­mand het ’n woord ge­rep nie. Wat is nou die pro­bleem?

V

Is an­der rug­by lan­de se rug­by on­der­steu­ners ook so ve­ny­nig as hul eie span nie die eind­stryd haal nie of on­der­steun hul­le die span van hul land wat pres­teer?

V

Ek won­der hoe­kom kla die Nieu­See­lan­ders en die Bul­le so oor Jaco Pey­per. Met die 2016­Su­per­rug­by­eind­stryd tus­sen die Hur­ri­ca­nes en Leeus in Nieu­See­land was die skeids­reg­ter, een vlag­man en die TV­skeids­reg­ter Ki­wi’s. Is dit dub­be­le stan­daar­de?

V

Ek hoop die Goue Leeus word Sa­ter­dag die kam­pi­oen­span van al­le Suid­A­fri­ka­ners. Dan sal die braai­vleis­vu­re deur die he­le land heen hoog brand.

V

Ek hoop van gan­se har­te dat die on­der­steu­ners wat nie “tra­di­si­o­ne­le Leeus” is nie, hul ma­nie­re gaan saam­bring El­lis­park toe. Ont­hou, geen ge­boe en ge­raas wan­neer die op­po­nen­te in ak­sie is nie. Hul­le is ons gas­te en gas­vry­heid is deel van ons kul­tuur.

V

Die Cru­sa­ders gaan die Leeus se stert ’n paar keer knoop. Hul­le gaan ’n groot pak slae kry. Cru­sa­ders bo!

Dr. Van der Walt

Jaco Pey­per

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.