Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Toe sê Pe­trus vir Hom: “He­re, as dit reg­tig U is, be­veel my om op die wa­ter na U toe te kom.” “Kom!” sê Hy. Pe­trus het uit die skuit ge­klim, op die wa­ter be­gin loop en na­by Je­sus ge­kom. Maar toe Pe­trus sien hoe sterk is die wind, het hy bang ge­word en be­gin sink en uit­ge­roep: “He­re, red my!” Da­de­lik het Je­sus sy hand uit­ge­steek, hom ge­gryp en vir hom ge­sê: “K­lein­ge­lo­wi­ge, waar­om het jy be­gin twy­fel?”

– Matt. 14:28-31

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.