P­hi­lip Prins 15 din­ge wat jy (dalk) nie ge­weet het nie

Prins P­hi­lip, die her­tog van E­din­burg en eg­ge­noot van ko­nin­gin E­li­za­beth II van B­rit­tan­je, het eer­gis­ter amp­te­lik af­ge­tree. Die 96­ja­ri­ge prins het se­dert E­li­za­beth se kro­ning as mo­narg in 1952 dui­sen­de toe­spra­ke ge­le­wer en o­pen­ba­re ver­plig­tin­ge na­ge­kom.

Beeld - - Nuus - 8 Naams­ver­an­de­ring. Hy is op 20 No­vem­ber 1947 in We­st­min­ster­ab­dy met prin­ses E­li­za­beth ge­troud. Sy naam is toe ver­an­der van lt. P­hi­lip Mount­bat­ten in sy ko­nink­li­ke hoog­heid prins P­hi­lip, her­tog van E­din­burg. 9 Eer­ste ont­moe­ting. Hy en E­li­za­beth het me­ka

1 Ge­bo­re in ’n kom­buis. Hy is op 10 Ju­nie 1922 in Cor­fu op die kom­buis­ta­fel van die Vil­la Mon Re­pos (die G­riek­se a­del­li­kes se so­mer­huis) ge­bo­re.

2 Sy voor­sa­te was nie bloed­G­rie­ke nie, maar En­gels, Rus­sies, Duits/Prui­sies en Deens. Hy was net 18 maan­de oud toe hy en sy fa­mi­lie G­rie­ke­land moes ver­laat na­dat ko­ning Kon­stan­tyn I ge­dwing is om te ab­di­keer.

3 Ou­ma Vic­to­ria. Hy is soos sy vrou ’n ag­ter­ag­ter klein­kind van ko­nin­gin Vic­to­ria. Hy is ook ko­nin­gin Vic­to­ria se oud­ste le­wen­de ag­ter ag­ter­klein­kind. Sy eer­ste vlieg­les was in 1952. In 1953 het hy sy B­rit­se lug­mag­vler­kies ont­vang. In die daar­op­vol­gen­de 44 jaar het prins P­hi­lip meer as 5 900 vlie­gu­re in 59 ver­skil­len­de soor­te vlieg­tuie af­ge­lê. Saam met bo­ge­noem­de het hy ook al 251 amp­te­li­ke oor­se­se staats­be­soe­ke mee­ge­maak. Hy is 96 jaar oud en is dus die oud­ste die­nen­de ko­nink­li­ke met­ge­sel.

Boek­wurm. Hy be­sit meer as 11 000 boe­ke en ver­sa­mel ook oor­spronk­li­ke po­li­tie­ke en ko­nink­li­ke spot­pren­te (ver­al die werk van Carl Gi­les). Sy ver­sa­me­ling word in sy San­dring­ham­huis uit­ge­stal.

Hy is ook ’n y­we­ri­ge skry­wer en skil­der. Hy skil­der graag land­skap­pe in o­lie­verf.

11 Prins P­hi­lip­be­we­ging. Die Ka­stom­men­se op die ei­land Tan­na in Va­nu­a­tu, net noord van Aus­tra­lië, is vol­ge­lin­ge van die sek­te.

Die ei­land­be­wo­ners het ge­glo in ’n an­tie­ke ver­haal waar­in ’n berg­gees se seun, wat baie lig van kleur was, o­se­a­ne sou oor­steek om met ’n baie mag­ti­ge vrou te trou. Toe prins P­hi­lip en sy nu­we vrou, ko­nin­gin E­li­za­beth II, die ei­land in 1974 be­soek het, het hy pre­sies aan die be­skry­wing van die ka­rak­ter in die sto­rie vol­doen, en se­dert­dien word hy as ’n god ge­ëer.

12 ‘Na­zi­sus­ters’. P­hi­lip se sus­ters het al­mal met Na­zi’s ge­trou. Daar is blyk­baar fo­to’s waar sy sus­ter Sophie oor­kant A­dolf Hit­ler sit by die troue van Her­mann G­ö­ring in 1935. Be­hal­we deur sy sus­ters het P­hi­lip nooit ’n ver­bin­te­nis met die Na­zi’s ge­had nie. Hy het la­ter oor sy kort tyd as skool­kind in Duits­land ge­sê: “Die Na­zi­sa­luut was die­self­de ge­baar wat ge­bruik is om aan te dui dat jy bad­ka­mer toe moet gaan.”

13 W­his­ky­man. P­hi­lip hou van pa­le ale en drink af en toe Fa­mous Grou­se­w­his­ky.

14 Oud­ro­ker. Prins P­hi­lip het die og­gend van 20 No­vem­ber 1947 sy laas­te si­ga­ret ge­rook.

Dit was sy trou­dag.

Die ko­nin­gin het nie van die ge­woon­te ge­hou nie, want sy het ge­sien hoe dit haar pa, Ge­or­ge VI, se ge­sond­heid na­de­lig be­ïn­vloed.

15 Eer­ste op TV. Hy was die eer­ste lid van die ko­nink­li­ke fa­mi­lie met wie ’n TV­on­der­houd ge­voer is. Dit was in 1961 en die on­der­houd was oor sy be­trok­ken­heid by die S­ta­te­bond se werk met teg­nie­se op­lei­ding.

P­hi­lip op sy trou­dag in 1947.

Die eg­paar in 1959 in S­chef­fer­vil­le op hul ko­nink­li­ke toer in Ka­na­da. Fo­to: AP

Prins P­hi­lip toe hy op 30 Mei 1961 in die TV­pro­gram Pa­no­ra­ma ver­skyn het. Fo­to: Getty Images

Prins P­hi­lip in 1930 in ’n G­riek­se uit­rus­ting.

Fo­to: AP P­ho­to

Een van prins P­hi­lip se vol­ge­lin­ge op Tan­na..

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.